Silinder
– Slegs in 2.5" grootte beskikbaar.  Barrel en endcaps gemaak van glasversterkte nylon, word gladgemaak aan die binnekant voor gebruik.  Stang, moere, springwashers, bout, kleppe en bussies word gemaak van vlekvrye staal.  Sool – Poli uritaan.  Res of vlekvrye staal of plastiek. Kleppe word plat gesny sodat dit weer glad geskuur kan word indien nie meer dig sluit.nie. Silinder het twee o-rings (bo en onder op endcape) om waterdigtheid te verseker. End caps se standaard skroefdraad is 1½"  of 40 mm (female) en die stang is 12mm standard – word van ‘n locknut voorsien. Terug



Terug



Basisplaat

Forskop

Gryper

Silinder

Vere

  TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH Design by WebworxX.co.za