TUIS
......
Kontak ons nou! stadenpompe@lantic.net .. 083 287 2026
Roesvrye VAN STADEN silinder en toebehore in boorgate vir windpompe, kragkoppe en handpompe.
Voordele van Staden Stelsel:
- Roesvry (plastiek en vlekvrye staal)
- Bespaar tyd (installasie binne minute)
- Bespaar arbeid (slegs een persoon kan installeer)
- Minimum wrywing op windpompkop.
(geen afdrukaksie – vere doen aftrekaksie)
- Maklik vervoerbaar
- Ligte werkverrigting (minimum wind of krag benodig)
- Ideaal vir boorgate wat skeef geboor is
- Plaaslik vervaardig en ondersteun (agente landswyd)
- Kan maklik verkort of verleng word.
- Goedkoopste silinder op die mark!!
- Silinder ook vir ysterpype – 1½" skroefdraad
- Duursaam
- Tot 100m kophoogte gewaarborg
- Bewese produk (34 jaar op die mark)
- Werk op alle windpompe met op-en-af aksie
- 100–200m gate: gebruik 2" silinder
- Lae onderhoud – 1 duim leersole in forskop
- Volledige instruksies voorsien
- Jooste en Watermax silinders versoenbaar
|