Gryper
– word gebruik om die stelsel aan die onderkant van die boorgat te anker.  Kompleet vervaardig van vlekvrye staal.  Het ‘n “housing” waarin die “cam” op en af beweeg.  Word geaktiveer en deaktiveer dmv ‘n 10mm ski-tou.  Word met ‘n punt na onder gemaak – tweedoelig – om bestaande wortels in die boorgat af te sny en as “guide” te dien vir ‘n haak indien die pomp dalk vassit in die gat.  Kan standaard 40mm of 1.5" skroefdraad (male). Terug



Terug



Basisplaat

Forskop

Gryper

Silinder

Vere

  TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH Design by WebworxX.co.za