D.I.Y ................Verkort / Verlenging van stelsel | Installasie | Uithaal | Sool vervanging

.................Kontak ons nou! 083 287 2026 .. 083 287 2026 .. 083 287 2026

Uithaal van stelsel:

ONTHOU:  Moenie aan die tou trek nie!!!
Aangesien die stelsel vasgryp die oomblik wat die pyp gestrek word,
moet die gryper losgemaak word voordat die stelsel uitgehaal kan word.

Maak los die ketting en vere.  Gebruik ‘n los tou (nie voorsien) om
om die t-stuk te bind.  Trek nou die stelsel op en haal die basisplaat uit. 
Terwyl die tou (in die gat) styfgetrek word, gebruik nou die gewig van
die stelsel om die gryper onder los te stamp.  Die tou sal effens skiet gee
wanneer die grypstuk los is.  Trek nou weer die tou styf en lig die stelsel
oor die dwarsbalk van die windpomptoring uit.



  TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH Design by WebworxX.co.za