D.I.Y ................Verkort / Verlenging van stelsel | Installasie | Uithaal | Sool vervanging

..................Kontak ons nou! 083 287 2026 .. 083 287 2026 .. 083 287 2026

HOE OM DIE STELSEL TE VERKORT

Vyl punt van stang rond. 
Druk nou kabellas oor en draai in by pypie.
Saag ekstra deel af van stang, en gebruik “vice grips”
om die punt uit te trek sodat dit plat geklink kan word.
Trek die punt ver genoeg uit sodat dit met gemak
plat geklink kan word.
Gebruik nou ‘n hamer op ‘n harde oppervlak (bv spoorstaaf)
om die punt plat te klink
(Gewoonlik ‘n paar houe – moenie te hard slaan nie, anders
split die stang.)

Die kabellas loop “tapered” na die binnekant.
Die stang word plat geslaan, sodat dit nie daar
kan deurtrek nie.

HOE OM DIE STELSEL TE VERLENG.

Bestel ‘n verlengstuk vir die lengte wat benodig word. 
Las nou die pyp met ‘n pyplas, die stang met ‘n 12mm
“threaded rod” en gee die tou ‘n dubbelknoop.

 





  TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH Design by WebworxX.co.za