Vere – word met draadjies aan die eyenut van die forskop vasgemaak. Moet gestrek bly – anker aan sementblok of verleng met draad en anker aan dwarsbalk van die toring. Help om die stang af te trek – meer nodig indien die water ver of hoog gepomp word. Terug |
||
TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH | Design by WebworxX.co.za |