TUIS ..........Kontak ons nou! 083 287 2026 .. 083 287 2026 .. 083 287 2026

Roesvrye VAN STADEN silinder en toebehore in boorgate
vir windpompe, kragkoppe en handpompe.

Voordele van Stadenstelsel:

  • Roesvry (plastiek en vlekvrye staal)
  • Bespaar tyd ( installasie binne minute)
  • Bespaar arbeid (slegs een persoon kan installeer)
  • Minimum wrywing op windpompkop.

(geen afdrukaksie – vere doen aftrekaksie)

  • Maklik vervoerbaar (pas gemaklik agter op kante van bakkie)
  • Ligte werkverrigting (minimum wind of krag benodig)
  • Ideaal vir boorgate wat skeef geboor is
  • Plaaslik vervaardig en ondersteun (agente landswyd)
  • Kan maklik verkort of verleng word.
  • Goedkoopste silinder op die mark!!
  • Silinder word ook gebruik op ysterpype – 11/2" skroefdraad
  • Duursaam
  • Totale kophoogte van 100m gewaarborg (kan meer doen)
  • Produk het homself alreeds bewys (al 20 jaar aktief op die mark)
  • Werk op alle windpompe met ‘n op-en-af aksie
  • By gate tussen 100 en 200 m diep, word ‘n 2" silinder gebruik
  • Lae onderhoudskoste – gebruik 1 duim leersole in forskop
  • Volledige installeringsinstruksies word voorsien.
  • Jooste silinder aanpasbaar.

 

  TUIS ..|.. PRODUKTE ..|.. D.I.Y ..|.. KONTAK ..|.. ENGLISH Design by WebworxX.co.za